WART LUIPERD is binnekort beskikbaar(Middel 2016): 'n Wildsplaas-eienaar ondersoek die dood van sy oupa, die Boereoorlog spioen Swart Luiperd. Na die oorlog het die held hom in Amerika gevestig waar hy President Rooseveldt se persoonlike jagterinstrukteur geword het. 'n Kampioen swaardvegter, Don Guan bevind Fritz hom kort kort in die moeilikheid. Fiksie, maar gebaseer op een van die kleurrykste figure in die Suid Afrikaanse geskiedenis. Waarom wil elemente van die Amerikaanse regering keer dat inligting van 'n eeu gelede openbaar gemaak word? Was hy werklik skuldig aan spioenasie vir die Natzi's of was dit 'n slenter van die FBI? Kleinseun Matt is self 'n deurwinterde avonturier met 'n bulhond temperament wat nie laat los voor die laaste draad ontrafel is nie.
Swart Luiperd
R240.00Price
I'm an info section. This is a great way to share information like "Return Policy" and "Care Instructions" with your buyers.
I'm an info section. This is a great way to share information like "Return Policy" and "Care Instructions" with your buyers.