OPERATION WOLF AND SEQUELS
OPERATION WOLF was first published in English in 2015. By popular demand now also available in Afrikaans as WOLF. The book has non-stop action on a global scale with an exciting and gripping end. It is a story for the fan of action, of the elaborate twists and turns of the intelligence community and will most certainly remind the reader of the South African landscape; stark in its beauty, cruel in its soft enfolding robe of hope and freedom.
WOLF is die Afrikaanse weergawe wat pas gedruk is.
Sequels:
* SANGOMA. Die boek is pas gepubliseer - Mei 2016. Net so aksiebelaai as WOLF. Gaan Jake betyds wees om te keer dat kerntegnologie Iran vanaf Suid Afrika bereik? 'n Nuwe held maak sy verskyning aan Jake se sy: Willie Ackerman. Willie was eers by die Skerpioene, maar nou is hy by die Staatsveiligheidsagentskap.
* SWART LUIPERD is binnekort beskikbaar: 'n Wildsplaas-eienaar ondersoek die dood van sy oupa, die Boereoorlog spioen Swart Luiperd. Na die oorlog het die held hom in Amerika gevestig waar hy President Rooseveldt se persoonlike jagterinstrukteur geword het. Fiksie, maar gebaseer op een van die kleurrykste figure in die Suid Afrikaanse geskiedenis. Waarom wil elemente van die Amerikaanse regering keer dat inligting van 'n eeu gelede openbaar gemaak word?
Operation Wolf has non-stop action on a global scale with an exciting and gripping end.
George Herald
Die lang wag is oor. Die Afrikaanse Wolf en sy opvolg Sangoma sal nog nader aan Suid Afrikaners se harte kruip. Sangoma volg dieselfde tradisie van spanning en romanse met 'n verassende slot.
Pieter Loftus - Publishingworldsa